



.png)


Kyk na Vrouwees 2021 se 'trailer'

GASSPREKERS
VAN DIE
DAG
.png)
Marlene Steyn
Senior Pastoor Lewende Woord Montana

.png)
Rochelle Liedemann, Karien Basson & Benescke Janse van Rensburg
Vrinne.co.za
Jénene van Rooyen
Gasvrou en Senior Leraar Lewende
Woord Kaap

WAT
OM TE
VERWAG
'n Lekker kuier saam alledaagse vroue wat uitverkoop is vir Jesus.
Ons sprekers Marlene Steyn, Rochelle Liedemann, Karien Basson en Benescke Janse van Rensburg is opgewonde om jou te kom bedien met Woord uit God se hart.
Jénene van Rooyen, tesame met haar fantastiese span by Lewende Woord Kaap, gaan jou heeldag dien en bedien en 'n konferensie bring waarop jy trots kan wees.
Wanneer
Hoe laat
Waar
Koste
Saterdag, 30 Oktober 2021
08h00 - 19h00
H/V Weld en Viro Crescent, Stikland, 7530
R350 per persoon
ONS IS VOL BESPREEK!
Daar is ongelukkig geen meer plek by die kampus oor nie
Betaal R50 en kuier saam aanlyn
Vind ons hier
STALLETJIES



.png)

Kom kuier saam
Oktober 30, 2021
H/V Weld en Viro Crescent, Stikland