top of page


EEN 2024
Sat, 12 Oct
|Cape Town
Beweeg Vrouwees se jaarlikse konferensie met gasspreker Debbie Hogan (vrou van David Hogan)
Tickets are not on sale
See other events

Tyd en Plek
12 Oct 2024, 09:00
Cape Town, Baruch Park, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa
Gaste
Oor die funksie
"Faithfully waiting to be ONE with the King of Kings."
EEN 2024 is Beweeg Vrouwees se jaarlikse Vrouekonferensie.
Kaartjies kos R250 per persoon en sluit 'n geskenksak in asook 'n kans om fantastiese pryse te wen!
Hierdie jaar se gasspreker is Debbie Hogan, vrou van David Hogan.
Kaartjies is beperk, bespreek dus vinnig jou kaartjie!
bottom of page